VERWELKOMING

Baie welkom by Truida Kestell in Bethlehem. Truida Kestell is ‘n parallel-medium laerskool in die skilderagtige Oos-Vrystaat. Die skool beskik oor ‘n ryk geskiedenis wat van voortreflikheid getuig sedert die skool se deure in 1940 geopen is.

Die personeel beywer hulle daarvoor om die totale kind te ontwikkel en sodoende die grondslag vir ‘n blink toekoms te lê .

Truida Kestell is ‘n bedrywige skool waar geleenthede geskep word. Stap gerus saam en vergewis u van die doen en late van die Truidjies!

WELCOME

A warm welcome to Truida Kestell Primary School in Bethlehem. Truida Kestell is a parallel medium school in the picturesque Eastern Free State. The school has a rich history of excellence since its doors opened in 1940.

The educators’ purpose is to develop the total child and lay a solid foundation for a bright future.

Truida Kestell is an active school where opportunities are created. Take a walk with us and experience the variety of activities of the Truidjies!

Select