Dit verskaf aan ons groot plesier om jou by ons webblad te sien.

Indien jy enige probleme ondervind om bladsye of die inhoud daarvan te sien, oop te maak of om te registreer op ons webblad - moet jy nie bekommerd raak nie. Om jou ondervinding op ons webwerf so aangenaam moontlik en sonder enige onderbrekings te laat plaasvind, beveel ons die volgende aan:

Kyk of jy die mees onlangste weergawe het van die “internet browser” waarvan jy gebruik maak:

  1. Internet Explorer
  2. Firefox
  3. Safari
  4. Opera
  5. Google Chrome
  6. Netscape

Dat die volgende sagteware op datum is:

  1. Acrobat Reader
  2. Java
  3. Flash Player

Indien jy nie seker van die bogenoemde is nie, kan jy gerus een van die onderstaande skakels volg en die nodige sagteware aflaai of opdateer. Beweeg jou muis se wyser net oor een van die prentjies en druk.

Indien jy geen ondervinding het met instalering van programme of sagteware nie, raadpleeg asseblief iemand wat die kennis hiervan dra.  Ons kan geen verantwoordelikheid neem vir enige aksie wat jy in die verband neem nie.

1358959256 IE 1358959272 Firefox 1358959280 Safari 1358959264 Chrome 1358959302 Netscape 1358959289 Opera 1358959334 Acrobat-Reader java 1358959323 Macromedia Flash
Select