Truida Kestell het neem jaarliks aan die volgende byeenkomste deel:
AtletiekIMG 7758 005
  • - Kleursport
  • - Bethlehem Primêre Skole byeenkoms
  • - Graanveld Primêre Skole byeenkoms
  • - Thabo Mofutsanyana Primêre Skole byeenkoms
  • - Inter Provinsiale byeenkoms
  • - SA kampioenskappe
Ons kan met trots sê dat atletiek by Truida Kestell ‘n groot deel van ons jaarlikse sportkalender uitmaak. Elke jaar word ons skool deur verskeie atlete op nasionale vlak verteenwoordig.
 
Atletiekhoof:
Mnr W Maloney
 
Afrigters:
Naellope:
Mnr. P Zietsman
 
Hekkies:
Me. Y Venter
Mnr. W Maloney
 
Langafstande:
Me. J Barnardt
 
Hoogspring:
Me. L Shannon
Me. A van Eck
 
Diskus:
Me. U van der Merwe
 
Gewigstoot:
Me. K Peens
 
Verspring:
Me. M Pauls
Mnr. M Peens
 
Spiesgooi:
Me. C Muller
Mnr. P de Kock
 
Atletiek word in die 4de kwartaal en 1e kwartaal beoefen en die oefentye is soos volg:
Maandag:
Dinsdag:
Woensdag:
Donderdag:
 
 
Select