Hokkie by Truida Kestell geniet deesdae baie aandag en daar word baie gefokus op die ontwikkeling van die kleiner spelers vir die toekoms. Verlede jaar kon Truida Kestell sewe volle hokkiespanne in die liga inskryf en hul het fantasties gevaar:
Die 1ste-span eindig vierde. Die 2de-, 3de-, 4de- span wen hul liga.
 
Hokkie indeling 2015:
o/7 A      :E Kotze
o/7 B      :C de Villiers
o/7 C&D  :T Pelser
o/8 A&B  :C Schutte
o/8 B&C  :L Engelbrecht
o/9 A&B  :A van Eck
o/9 C&D  :R Malan
o/10 A&B :C de Jager & L Whitehead
o/10 C&D : E Ecksteen
 
o/11 A : C Exley
4de : T Schmidt
3de : M Odendal
2de : M Pauls & M du Toit
1ste : C van Wyk & Y Venter
 
Seuns:
2de:  Jacqueline (Voortrekker)
1ste: Jacqueline (Voortrekker)
Netbal10613149 715859338503417 4024028148843923665 n1 004
Seunshokkie in Oos-Vrystaat is stadig maar seker besig om te vergroot waaroor ons baie bly is. Die seunshokkie het geen liga gehad waarin hulle kon speel nie, maar dit gaan in 2014 verander. Truidjie-seuns speel uitstekende hokkie en ons is baie opgewonde oor die verbetering van die sport op laerskool vlak.
 
Hokkie Hoof:
Me. Yvette Venter
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Select