Krieket bly maar altyd ‘n groot passie van Truida Kestell en daar word baie mannekrag aan die sport toegestaan. Met ongelooflike toewyding van al die afrigters help dit om TKS-krieket tops te maak.
 
Krieket Hoof:
Mnr. W Maloney
 
Afrigters en oefentye (2015)
o/9 : Mnre Zietsman en Wilke- 14:15-15:00
o/11: Mnre C J v Rensburg en M Peens en P de Kock -15:00-16:00
o/13A: Mnr Maloney (16:00-17:00)
o/13B: Mnr Boshoff (16:00-17:00)
o/13C: Mnr Pelster (16:00-17:00)
 
Netbal10703842 735943756494975 3710995852106436528 o1 005
 
 
Select