Soos al die ander sportsoorte is Truidjie Netbal een van ons groot trotse en spog punte. Hier by die Truidjies word daar baie aandag geverg aan elke kind en hul ontwikkeling. Netbal gaan oor selfdissipline, motivering, spanwerk, tegniek, taktiek en pret. Daar word baie geleenthede vir ons netbalspelers gegee om te ontwikkel en verbeter.

NetbalNETBAL NIENKE TKS 2014 029 001

Elke jaar word daar ‘n uitmuntende netbalkliniek aangebied deur top SA-afrigters slegs vir ons skool. Daar kan ‘n mens die ontwikkeling voor jou oë sien plaasvind. Watter wonderlike geleentheid!

Deur die jare het ons skool al top netbalspelers opgelewer:

  • - Charissa du Plessis
  • - Brenda Naudé
  • - Corli Oberhaulzer
  • - Leana du Plooy
  • - Eidelweiss Naudé

Netbalhoof:

Me. Wendy Thomas
 
Netbal Inligting:
 
Ouderdom
Afrigters
Oefentye Maandag, Dinsdag en Donderdag
0/13 A
Me. Wendy Thomas
Me. Karen Peens
15:15 – 16:30
0/13 B
Me. Uzaan van der Merwe
15:15 – 16:30
0/13 C & D
Me. Madelene Pauls
15:15 – 16:30
0/12 A & B
Me. Anmar van Biljon
Me. Leanna Shannon
15:15 – 16:30
0/12 C & D
Me. Magda Jordaan
15:15 – 16:30
0/11 A
Me. Sally van Rensburg
15:15 – 16:30
0/11 B
Me. Cornél Muller
15:15 – 16:30
0/11 C & D
Me. Trish Smidt
Me. Linda van Zyl
15:15 – 16:30
0/10 A
Me. Susan Smit
15:15 – 16:30
0/10 B
Me. Juanette Barnardt
15:15 – 16:30
0/10 C & D
Me. Charlene Sanderson
15:15 – 16:30
0/9 A
Me. Carien Schutte
13:15 – 14:15
0/9 B
Me. Riana Malan
13:15 – 14:15
0/9 C
Me. Adri van Eck
13:15 – 14:15
0/8 A
Me. Eliz-Mari Kotze
12:45 - 13:45
0/8 B
Me. Yvette Venter
12:45 - 13:45
0/8 C
Me. Celdi van Wyk
12:45 - 13:45
0/7 A
Me. Didi Cronjé
12:45 - 13:45
0/7 B
Me. Colleen de Villiers
12:45 - 13:45
0/7 C
Me. Madine Odendaal
12:45 - 13:45
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Select