By Truida Kestell word daarseker gemaak dat spelers se vordering in terme van hul tegniek, taktiek, fisiese- en geestelik ontwikkeling die hoogste prioriteit is. Ons filosofie: ”To help the children be the best they can be.” Spelers word aangemoedig om verantwoordelikheid te aanvaar op en van die veld af – die rolverdeling en verantwoordelikhede , empatie en ondersteuning van die afrigters en ouers help ons om top spelers te vorm.
 
NetbalIMG 1945 001Daar het al verskeie Top Rugbyspelers uit Truida Kestell gekom, onder andere:
  • - Jannie Du Plessis
  • - Bismarck Du Plessis
  • - Francois Steyn
  • - Hoffman Maritz
  • - Bongi Mbonambu
  • - Micheal van der Spuy
  • - Lance van der Spuy
  • - Dewald van der Westhuizen
  • - Hendro Scholtz
  • - Hendro Liebenberg
  • - RJ Liebenberg
  • - Sewes Oosthuizen
  • - Arnesto Masut
 
Rugbyhoof:
Mardus Peens
 
Rugby Inligting 2016:
 
Ouderdom
Afrigters
Oefentye Maandag, Dinsdag en Donderdag
0/13
Mnr. M Peens
Mnr. H Pelster
Mnr. E Janse van Rensburg
Mnr. K Pelser
15:30 – 17:00
0/11
Mnr. P de Kock
Mnr. C Ehlers
Mnr. M Lang
Mnr. W Maloney
14:45 – 16:00
0/9
Mnr. P Zietsman
Mnr. F Pelser
Mnr. T Wilke
14:15 – 15:00
Bulletjies
Mnr. M Opperman
14:00 – 14:45
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Rugbytoere 2016
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Select