NetbalIMG 9997 003Tennis by Truida Kestell is deel van ons hartklop. Met toewyding en die hulp van privaat-afrigters word daar gesorg dat tennis deur die loop van die jaar aandag kry. Onlangs is daar begin met ontwikkelingsafrigting vir die Gr. 1 – 3 leerders en ons glo ons sal die vrugte daarvan pluk.
Truida Kestell spog ook met die twee grootste laerskool tennistoernooie in die land.
  • - 0/11 Tennis 4 Life toernooi
  • - Truida Kestell Laerskole Tennistoernooi
Die toernooie trek top spelers van die hele land na Bethlehem vir ‘n paar dae van ongelooflike mooi tennis. Dit is vir ons ‘n groot voorreg en trots om die toernooie te kan aanbied.
 
Tennishoof:
Pierre de Kock
 
Afrigters:
Privaat afrigters
 
Skool afrigters tydens liga:
Leana Shannon
Karen Peens
Uzaan van der Merwe
Charlene Sanderson
Juanette Barnardt
Pierre de Kock
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Select