Astronomie span is aangewys as naaswenners in die Vrystaat.

Vier leerders naamlik: Hannes Kruger, Kristen Anderson, Dane Derks en Bertin van Lil het deelgeneem aan die finale rondte by die Universiteit van die Vrystaat op 29 Augustus.

Ons span is as naaswenners aangewys in die Vrystaat.

'n Uitstekende prestasie waarop ons baie trots is.

Select