Truida Kestell word vereer deur die departement tydens die Prestigious awards Die toekennings is 15 Mei gehou deur die department en ons is vereer met uitstekende Jaarlikse Nasionale Assesserings uitslae van 2014. Graad 3 en graad 6 is die fokus areas vir die departement. Truida Kestell is eerste in die hele Thabo Mofutsanyana distrik met graad 3 uitslae en 5de in Wiskunde Graad 6. Weereens 'n bewys dat ons skool ernstig is oor akademie en ons personeel en leerders baie hard werk. Baie geluk
Select