Astronomiespan 4de in Vrystaat!
Baie geluk aan Keaan de Klerk, Nicole Anderson, Nadia Lombaard en Catherine Shepherd wat vandag deurgedring het tot in die finaal van die Vrystaat met die astronomie vasvra. Hulle behaal ñ vierde plek in die Vrystaat . ñ Totaal van 108 skole het deelgeneem. Ons is baie trots op hierdie leerders!
 
 
Select