Inskrywings 2017:

INSKRYWINGS 2017 Aansoek om toelating vir nuwe Gr 1-leerders by Truida Kestell Skool vir 2017 begin amptelik Maandag, 18 Julie. TKS-leerders wat broers en susters het wat volgende jaar na TKS wil kom, kan vanaf 13 Junie inskryf. Dit sluit die Gr R-leerders by Kindersorg en Tingeling in - hul ontvang aansoekvorms by Kindersorg en Tingeling. Maak asseblief van die geleentheid gebruik.

Graad 1 inskrywings

Select