Elvis Blue optrede


Koop nou u kaartjie vir Elvis Blue. Hy tree die 4de Junie op. Ons skoolkoor sal ook 'n paar liedjies saam met hom sing. Kaartjies is teen R150 pp bskikbaar by die kantoor.
Buy your ticket for Elvis Blue now. He will be performing on the 4th of July. Our choir will sing a few songs with him. Tickets are now available at R150 pp in the office.

 

 

"Click" vir video:

Select