Tydens die SA- Tennistoernooi wat die naweek van 30 Januarie 2015 plaasgevind het in Bloemfontein het ons tennisspelers uitstekend gevaar.

Echard de Kock het die O/10 afdeling gewen en Alexa van Wyk was 13 de in die 0/12 afdeling.
Ons sien uit na 'n goeie seisoen.
Select