Rekord getal seuns in Griffonsspanne

'n Rekord getal seuns (13) van Truida Kestell is opgeneem in die Griffons-spanne vir 2016. Baie geluk aan die volgende seuns:
A- span:
Dylan Zwhalen
Henro Claasen
Charlton Mettler

...

B-span:
Zuhardt Roux

 

C-span
AJ Stemmet
Jayden Steyn

 

D-span:
Kristiaan Klopper

E-span:
Erard van Wyk
Thabo Kubheka


Reserwe (agv. 'n besering) Jan Herman Cilliè

 

o/12 A-span:
Sev Oosthuizen
Johnny Willis
Jake Landman

Select