Oos-Vrystaat Krieket

 

Baie geluk aan die volgende spelers wat in die verskillende Oos-Vrystaat krieketspanne ingesluit is:
 o/11A – Wean Claasen, Hendrik J v Rensburg, Conner Nel en Zack Hattingh
 o/11B – H J Spalding, Ryno Hattingh, Johan Whitehead
 o/13A – Henro Claasen
 o/13B – Ryno Kock, Christiaan Schoonraad, Benton Nortman, Erhard van Wyk
 Baie geluk ook aan ons manspersoneel wat by die verskeie Oos-Vrystaatspanne betrokke is as afrigters:
 Benton Nortman- o/11B afrigter
 Ernst J v Rensburg – o/13A afrigter
 Werner Maloney- o/13B afrigter
Select