Twee seuns in Vrystaat krieketspanne!
Baie geluk aan Henro Claasen wat in die o/13B Vrystaatspan opgeneem is.
Geluk aan Zack Hattingh wat in die o/11A Vrystaatspan opgeneem is. Ons is supertrots op hierdie twee seuns.
 
 
Vrystaat Krieket
Select