Truida Kestell-My Huis-My Skool-My Land

 

Dis vir my lekker om as hoofseun van 2016 deel te wees van hierdie wenspan !

TKS is n skool wat aan elke leerder geleenthede bied. Ons leerlingraad se tema, WEES N REENBOOG IN IEMAND SE LEWE , sluit direk hierby aan.

As jy ‘n skool soek wat vir jou akademie,sport en kultuur 101% bied is TKS net die skool vir jou. Hier is ook tyd,plek en geleentede om bymekaar uit te kom soos wat ons tema beklemtoon.

Make sure that you use every oppurtunity. Enjoy the company of your friends and teachers and do everything with love and compassion . At TKS every student is as precious as a pot of gold at the end of a rainbow. Go for gold Truitjies!

Be a like a rainbow and add colour to someone’s life !

 

Stephan Peens 2016 

Hoofleier 2016TRK 6C 14 002

Select