Bethlehem 30 Sept. 2026 14 °C
Wind: 6.7 mph
Thu 20 °C 5 °C
Fri 22 °C 6 °C
Sat 23 °C 9 °C
Sun 17 °C 11 °C
Mon 13 °C 10 °C
BETHLEHEM 30 Sept. 2026 14 °C
Wind: 6.7 mph
Thu 20 °C 5 °C
Fri 22 °C 6 °C
Sat 23 °C 9 °C
Sun 17 °C 11 °C
Mon 13 °C 10 °C

Passievolle Kultuur

Of dit nou die aanleer van ‘n nuwe instrument is, om in die Panfluit Ensemble te speel, om in een van kore te sing, voordrag, redenaars, kuns of om in die skool se sangfees op te tree, is daar by Truida Kestell genoeg geleenthede vir ‘n kind om homself in die kunste uit te druk.

Ons Leef Kultuur

Ons filosofie is deelname vir die meeste, prestasie vir die bestes, maar waardering vir die kunste bo alles.

Toegewyd

Truida Kestell, met sy toegewyde en entoesiastiese afrigters en puik fasiliteite is oorgehaal om geleenthede te skep waar kinders hulself kan uitleef.

ONS BIED

- Solosang

- Junior koor (Gr1 - 3)

- Senior koor (Gr4 - 7)

- Blokfluit-, klavier-, kitaar- en dromlesse

- Panfluit ensemble

- Voordrag

- Redenaars

- Spreekkoor

- Kunsklasse