Bethlehem 15 Aug. 2026 7 °C
Wind: 1.07 mph
Sun 20 °C 6 °C
Mon 23 °C 8 °C
Tue 24 °C 10 °C
Wed 23 °C 8 °C
BETHLEHEM 15 Aug. 2026 7 °C
Wind: 1.07 mph
Sun 20 °C 6 °C
Mon 23 °C 8 °C
Tue 24 °C 10 °C
Wed 23 °C 8 °C

Toelating

In 'n land waar daar 'n baie hoë premie geplaas word op die onderrig van ons kinders en uitstekende onderwysstandaarde is dit belangrik vir ouers om die proses maklik en sonder enige moeite  te kan voltooi.

DOKUMENTASIE VIR TOELATING

Kliek op die PDF om die aansoekvorm af te laai.

Sodra u die vorm voltooi het kan u dit aan ons epos by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it., fax by 058 303 5224 of direk by die ontvangs van Truida Kestell kom afgee.