By Truida Kestell Skool is sport deel van die geheelontwikkeling van ons kinders. Ons streef daarna om elke kind optimaal volgens hul potensiaal te ontwikkel.
By Truida Kestell glo ons dat afrigters mentors is, spanmaats is bondgenote en harde werk is noodsaaklik. Ons glo dat elke seun en dogter deel is van die Truida Kestell-span, ongeag in watter span hulle speel en daarom inspireer ons kinders om hoë standaarde te stel en ons bied die individuele sorg sodat elkeen sy doelwitte kan bereik.
Atletiek
Hokkie
Krieket
Landloop
Netbal
Rugby
Tennis
Sport PDF